Chelmsford (Nstingwayo)

Japie

New member
Ek gaan later die maand bietjie kuier in Newcastle en wil by Chelmsford gaan visvang. Het jare laas daar gevang. Wat is die dips wat die laates ruk die beste daar werk?
 

Bottie

Member
Japie, ons gaan die naweek daar liga hengel. Afhangende van waar jy sit, is jou hengelafstand tussen 30 en 120 meter. 30m:petite Janine, FX, op bol. ERDWURMS op een hoek,onthou dis lente. Diep stok, Wit knoffel, Hasbeen en FX. Na 12:00Too Much. Ek mag nog nie se wat daarin is nie.
 

Bottie

Member
Duiwelsdrek en heuning. Het gister liga gehengel daar. Osbloed,FX asook die genoemdes het gewerk. Moet egter wurms saamneem.
 

Japie

New member
Dankie. Sal dit verseker probeer. Waar kan ek die Too Much in die hande kry of wat is soort gelyk?
 

Bottie

Member
Japie wrote:
Dankie. Sal dit verseker probeer. Waar kan ek die Too Much in die hande kry of wat is soort gelyk?
Dis die duiwelsdrek en heuning. Kry dit in Pmb. Ben Barnard by ons maak dit. Weet net nie wat alles daarin is nie.
 

DJR

New member
Ek was vandag by Chelmsford, alles probeer maar geen byte. Het toe bruinbrood, heuning en kerrie gedip in stinkvoete, bol egg yellow/heuning met Tripple D gespuit op gesit en sukses. 4 karps tussen 2,5 & 3 kg. Hoop dit help. Sal later weer laat weet as ek weer daar was.
 

DJR

New member
Hi Japie,

Was die naweek by Richgate Park chalets. Die wind was baie sleg vrydag en Saterdag maar het redelik welslae gehad met heuning/caramel bruinbrood gedip in FX, mielies/chickpeas/grondboontjies saam gemaal vir bom en met Triple D gespuit, 70-100 meter.
 
Top