Cheap booze

awsum

Senior Member
'n Man loop by 'n pub in en bestel 'n bier.
"Skerlik" tune die barman "dit sal een sent wees"
"Een sent?!", vra die man en die barman beaam dit.
Die man check die pub se menu uit: "Kan ek asseblief 'n t-bone steak met chips kry?"
"No worries" tune die barman weer "dit sal vyf sent wees"
Die ou kan dit nie glo nie: "Vyf sent? Is jy mal? Waar is die eienaar van hierdie plek?"
Barman: "By my huis, besig om met my chick te doen wat ek besig is om met sy besigheid te doen"
 
Top