I received the following mail:
Ons het dokumente van Mnr. Charl Francois Hugo naby Theo's Super SPAR in Otjiwarongo opgetel. ID, bankkaarte en geweerlisensie. Hy is van Villiersdorp in Suid Afrika. Indien enige iemand ons kan help om hom op te spoor dat ons sy eiendom aan hom kan terug besorg, sal dit wardeer word.
Groete,
Eben du Plessis
ONP Sekretaris
081 128 8583
If you know this person, please pm me