Goeiemore manne, ek wil graag uitvind of iemand my dalk kan help.
Ek het die ander dag met 'n hengelaar gesels en hy wys my toe sy centrepin katrolle, lyk soos 'n gewone centrepin maar die katrol het 'n meganisme in wat jy kan gebruik deur 'n pennetjie op die katrol te draai wat die lyn dan teen 1,5:1 en nie 1:1 terug katrol nie.
Die vervaardiger van die katrol was glo 'n Suid Afrikaner maar mens kry glo nie meer die katrolle nie omdat die ou glo dood is of iets.
Weet iemand dalk van 'n soortgelyke katrol, wat die naam is en waar mens so iets in die hande kan kry, die nitehawks maak soms mens se arms bietjie lam as jy ver uit is en daar is beslis niks op hierdie aarde wat die klank van die pen katrol beat as 'n oom vis jou aas vat nie!