Hi daar
Ek het so paar weke gelede gaan hengel by n dam daar naby ons in Oudtshoorn. Ek is glad nie meer betrokke by club hengel nie so ek ken nie al die nuwe reels nie. So staan en gesels ek daar met een van die ouens en hy se toe vir my dat jy nie meer centre pin katrolle mag gebruik op kompetisie vlak nie. Wat is die rede vir dit? Ek het twee Orlando's wat ek nog altyd gebruik het en toe ek club hengel en selfs provinsiale vlak gehengel het, het almal hulle maar gebruik.
Kan iemand my se wat die rede agter dit is?
Groete
Vinkie