Braailegend, daardie is n once in a lifetime vis, tensy jy dalk die selfde een weer gevang kry.
Herman ek hoor wat jy se en stem dat bass kleur verander,maar die spesifieke bass het volgens my n genetiese kleur afwyking.Inteling......
Ek het al n hele paar bass gevang,maar nog nooit so een.
Hoop nie die ander bass is lelik met die outjie nie
Braailegend, frame daai foto