Caught my first dassie today

oomfaan

Senior Member
Caught my first edible fish other than a kob today. It was a 30 cm kolstert on whit mussel. I did not know what the minimum size was, so I released it again. I also caught a small kreef, was very tempted to take the tail fir bait, but my contious would not allow me, so I released it with a big wooaa!
 
Enigma

Moderator
30cm is a very nice dassie

Size limit is 20cm and bag limit 5

http://www.mcm-deat.gov.za/recreational/bag_limits.html
 
oomfaan

Senior Member
Yes, it put up a nice fight, but it looked so small, I thought it to be a bit small to eat. Now that I know it was 10 cm over size I see I could have kept it. How do the taste?
 
DJP

Sealiner
Leker oomfaan! Ek persoonlik hou van kolstert se smaak, proe baie soos kreef as jy hom meng met mayo. Hulle hou van krewels so as oom nog wil vang sou ek se dis die aas om te gebruik, hierdie tyd van die jaar kan jy stompneus, galjoen, steenbras en selfs kob op krewels aas optel.
 
oomfaan

Senior Member
DJP wrote:

Thanks DJP, nou is die volgende vraag: waar kry jy krewels die tyd van die jaar? Langebaan?
 
Wel Langebaan het baie maar ons kry altyd 'n klompie as ons wonderwurm grawe by melkbos, daar waar die rotse en die strand by mekaar kom. 'n Stukkie kreef los hulle ook nie uit nie. Tigerprawn werk ook, die wat jy by die viswinkel koop, kos so R50 'n pak en ons hengel maklik 2 ouens heeldag met 'n pak.
 
Baie dankie. PM my asb as julle weer gaan grawe, ek wil ook leer hoe. die laaste keer wat ek probeer het, het ek niks gekry nie en met bloed blase op my vinger punte gesit. btw, ek het handskoene geda.
 
Blaasop

Sealiner
Hier in die Strand is hulle baie lief vir vrot rooiaas, net soos galjoen. Vang gereeld 'n paar mooies gedurende die winter. Lekker om te braai.
 
DJP

Sealiner
Jip, het self so tydjie trug hierdie een gekry op sandaas en tigerprawn. Hulle spook leker vir hulle groote en ek kan nie wag om 'n paar op ligte gerei te vang nie.  

Wonder wurm grawe is eers vir later in die seisoen, visse byt nog fluks aan ander aas so dis nie die moeite werd om mens se vingers af te gaan werk nie. More se laag is wel baie laag so dit behoort maklik te wees, veral omdat die sloepe nog nie uit gegrawe is nie.
 
Attachments

  • Macs Kolstert.jpg
    Macs Kolstert.jpg
    37.4 KB · Views: 174

DJP

Sealiner
Dink so 41cm. Dis more oggend 0.1m laag om 09:34. Ek was nog nie vanjaar by die see dat dit so laag is nie, amper lus om see toe te ry net om my gunsteling gate 'n bietjie te gaan uitkyk, dalk bietjie vars aas sny.
 
Top