katvisbaber
Member
Ek en my broer Jaco het bietjie Desember vir so dag of 2 gaan visvang naby my ma hulle in Keimoes en moes maar tevrede wees met die vis wat die grootste uit die lot was.Die visse byt soos gewoontlik goed maar grotes kry mens net nie meer nie.
Baie Tswannas stel lyne en stel ook kiefnette plek plek oral in die rivier. Ek dink dis die oorsaak van net klein vis vang.
Ek moet seker dankbaar wees dat ons darem iets vang maar daar gaan soveel harde werk in so n sessie in en ook n lot geld om so iets moontlik te maak, en dan vang ons dit.
Die baber so 38lbs en grootste karp 16lbs
Hennie