@GT40...
Daai eerste een is darem maar 'n bielie!!!!
Vriend van my het so paar jaar terug by die uitloop 'n dooie BFBass nog met die curper/blue gill in sy bek gesien. Die ou kon nie uitgepraat raak oor daai monster van 'n bass nie.....natuurlik was sy oë te groot vir sy maag...ek bedoel sy bek.
Moet nog jou uitnodiging aanneem en kom kuier by jou dam.
