Carp King Steaker 2

Bruggie

Sealiner
Ek is klaar geroei!!!!!!!!!!  Ek het vir my n Carp King bootjie gekry en gaan hom einde September uit toets by Rus n Bietjie.

 

As die vis loop dan raak n mens moeg geroei na n tydjie...veral as jy net een is wat roei die heeltyd!!

 

Wat dink julle ouens van die Streaker 2?
 

Bruggie

Sealiner
Ja...hy het twee motors! Ek het hom gaan uit toets by die Porra dam in Sunward Park, en laat ek jou vertel hy MOTOR!!!

Het hom opgetel vir R1800. Hy is net n jaar oud en was twee keer gebruik!
 

Skuimkop

Sealiner
Ja nee, lucky Bliksem. Ek het die MKII vir presies dieselfde prys gekoop en ook gedink dit is 'n bargain maar ek het bietjie probleme met range ervaar so nou is hy by die 'dry docks' vir repairs.
 

Grootseun

New member
maak maar seker dat jy 'n safety lyn opsit voor jy hom 'n km wil vat he he, ek het by  naby daai porra dam grootgeword, onder in Elspark
 

Bruggie

Sealiner
Ek is nog n jong man....Het 2004 klaar gemaak.

Ek is nou 24 jaar oud.

Ek hoor dit is nou nie meer n tegniese skool nie maar duel medium!
 

Bruggie

Sealiner
Seker ma ja....!! hahah::respekt::lol:1

Nou as jy Grootseun is en ek is so jonk kan jy my seker maar Kleinseun noem!! hahah
 

Bruggie

Sealiner
Daar is ja...ek het nooit die kaans gekry om daar te gaan vang nie , maar my skool vriende het altyd gepraat van die vis wat hulle daar uitgehaal het.

Blykbaar is die karp nogal groot daar!
 

Grootseun

New member
Ekt nooit daar vis gevang nie, net altyd saam met die stoute vrinne agter die wal van die dam gaan skelm rook.

 

 
 
Top