carp fishing DVD's

flea

New member
ive watched some cool videos on youtube but would like to own some DVDs. where can a person find them?
 

Waldok

Senior Member
Local fishing shops should have a couple. "Vaskap" series as well as "Bank angling Scene" series are available. The Vaskap one is a bit expensive I think.
 

Exiled4Life

Senior Member
I loved big fish safari's lekker social style angling with Hennie what what dunno how to spel his lastname anyway ja get some of those they are cheap old but fun to watch
 

braailegend

Senior Member
This is a very intresting site:temp:

http://thepiratebay.org/search/carp%20fishing/0/99/0

Korda movies are my favourite, Tackletart also sell dvd's on their site
 

Exiled4Life

Senior Member
Ja daai oukie ! Those are lekker dvds to watch I know midas here in Bloem has a sale half price on all dvds so I just buy a bunch of them.

Haven't watched dai oukie in a long time
The last few I bought are the carp crazy brothers also nice dvds but no massive fish yet lol anyway ja still fun to watch
 

Exiled4Life

Senior Member
Ek het gaan speel op daardie site ek kort net uncapped internet nou waar kry mens so iets dan kan ek hulle sommer op my playstation laai
 

braailegend

Senior Member
Exiled4Life wrote:
Ek het gaan speel op daardie site ek kort net uncapped internet nou waar kry mens so iets dan kan ek hulle sommer op my playstation laai

Sien deesdae alles gaan maar uncapped raak. Al probleem is nou bandwith, want vat maar so 24h om 'n goeie quality een te download. Al wat ek deesdae kyk op TV is SS en Nuus, die res kan mens elkgeval download... jare voor dit hier by ons uitkom... in HD
 

Exiled4Life

Senior Member
Jis 24 uur vir 4 gig flippen hel dis lank maar ok kan seker werk want al wat ek kyk is dvds en waar kan ek vinnige uncapped internet kry?
 

braailegend

Senior Member
Dink mens moet net nog so 2 maande of wat, wag. Dan gaan die goeie deals begin deurkom.Sien MTN het 'n uncapped dongle vir R289 wat vir my nie sleg gelyk het nie. Weet nou nie van al die terme.

Op die oomblik laai my dongle seker 8 keer vinniger af as my ASDL lyn, maar is self op die uitkyk vir 'n uncapped opsie.
 

Exiled4Life

Senior Member
Ek weet mweb het ook so 'n opsie ek worry nie by wie dit is nie solank dit vinnig is ish die ander probleem is ek sal my playstation gebruik om op net te gaan en om hom 24uur te los vir een dvd is lank hoop nie dit sal 'n efek op hom he na 'n ruk nie
 

braailegend

Senior Member
My Xbox staan gereeld en download goed deur die aand, maar ek verkies om movies/seasons met die rekenaar te download en dan Xbox toe te stuur
 
Top