carp clinic antiseptic

jacogrobbelaar

Senior Member
Hi
I need advice please. Going to Rushmeer next weekend and I need to have carp clinic antiseptic. None of the fishing shops around in the Westrand got stock. What else can I use or what do you guys use.
 

jacogrobbelaar

Senior Member
Dankie Hennie
Ek het apteek toe gegaan en gevra vir betadine maar hulle was uit stock maar hulle het my n ander salf gegee en gese dit is dieselfde. Dit is fureX ointment antiseptiese salf vir snye,wonde. Die salf was R16

Kaboem
Ek het gesien op henkor se site hulle het daar vir R70 maar dan moet ek nog R50 posgelde ook betaal. Ek is seeker die antiseptiese salf sal dieselfde doen.

Dankie
 
Top