Hi guys,
I see this is quite a old thread that's been revived? I'm just hoping that the original poster would read this...
1) @stefaans, all places already mentioned are good options. For quantity I'd rather head out to the vaaldam or bloemhof, and make a weekend trip.
2)@Dian Louw, ek sal eerder se dat die R50 dam in of net buite Alberton is..... Dis 'n baie mooi grasy daai! Ek het baie lanklaas graskarpe daar sien ytkom... Maar ek weet van 'n paar 10kg + graskarpe daarbinne.
3) @Riaan, ongelukkig is baie van die vis in die R50 dam in 'n swak toestand.... Gaan fish daar oor 'n naweek en jy sal verstaan hoekom hulle so lyk. Baie hengelaars skeur letterlik die hoek uit in pleks daarvan om dit behoorlik te verwyder. Die vis word rond gegooi en oor die algemeen baie swak behandel deur die oorgrote aantal hengelaars wat daar fish. En dit, is baie hartseer! Ek dink 'n ander faktor wat ook bydrae tot die vis se swak toestand is die feit dar sommige visse al rerig baie gevang is, en die hak plekke, en in sommige gevalle die wonde, nie kans kry om gesond te word nie.