Carp and barbel fishing at theewaterskloof in villiersdorp.

Ryan.E

New member
Hello there, im new to this site. I have been fishing mostly in the northern cape, vaal river and surrounding dams in the freestate. now i am in cape town and would like to find out about the fishing at theewaterskloof.

what would be the best possible baits to use for the carp there as well as for barbel. and also what rigs are best to use. Some proper advice would be kindly appreciated.

:fishn
 

Ryan.E

New member
Hi Skuimkop.

baie dankie. ons is van plan om meskien die naweek al te gaan anders definitief volgende naweek. is daar sekere tye wat mense daar vang, en sekere goed wat hulle gebruik.

die advies sal gaaf wees.

groete
 

andriesyssel

Senior Member
      Put two small floaties on a hook , dip one hook in  honey glow and the other in tuttie fruitie , rietvlei rig . Enjoy .
 

Ryan.E

New member
thanx Andriesyssel. will try that one out, see how it works. is there a specific flavour boilie to use.
 
Me and my friends have caught fish on a wide range of flavours at Theewaterskloof. I have also had some miserable blank sessions in winter there. My advice is to find deeper water. If you can find some deep holes or a nice drop-off then you will get fish. Because location is so important rather focus on the location than flavours. I would recommend all round flavours such as Strawberry, Banana, Honey, Pineapple, Caramel and Sweetcorn. If the wind blows you can look at flavours like Cinnamon, Curry and anything spicy. Floaties work well anywhere and if you are going for bigger carp with hair rigs use lupines and chickpeas - the two best particles in the western cape! Be warned though - theewaterskloof has tons of small fish!
 

Skuimkop

Sealiner
Ja nee ek weet ook nie of spesie hengel met boilies ens daar gaan werk nie. Die dam is die laaste jaar of so baie omgekrap en ons club se vangste was maar swak daar oor die algemeen en die vis is aan die klein kant.

Wat vir ons gewerk het was banjo, honey glow en FX / Caramel. Scopex het ook redelik gedoen. As die wind opsteek het Onestone se uie dippie vir ons gewerk. Garlic het ook dan goed gedoen met Aniseed op die bom of Stuttafords. Combine jou rietvlei strop met SWD backing en mielies op de boonste hoek en floaties op jou onderste hoek. Erdties doen ook goed so nou en dan so vat maar so paar saam.

Vir die babers moet jy nie jou tyd mors om hulle te target deur die dag nie. Hulle kom wel mooi op die byt in die nag en kan 'n ou nogal uit die slaap hou, maar wie wil nou anyway sy lewe verby slaap. As jy wil kry vir jou 'n Karp kop uit so diep as wat jy kan en vir die kleiner babers is tuinslakke wat se dop gebreuk is en in rooi fluoro gedoop is dodelik.

Die Bass paradys is waar daai stompe links uitsteek en die beste is as hulle so meter bo die water uitsteek. Jy kan egter net met 'n boot daar uitkom.

Vir die beste spot by Theewaters is as jy in kom by die hek is daar wingerde aan jou linker kant. So 500 meter links van die padjie onder daai wigerde waar jy in kom loop daar so klein 'kloof' af water toe. Jy sal die groener plante (gras) groei daar sien. So 20 meter links waar daai 'kloof' die dam ingaan moet jy gaan sit. Cast maar diep want daar is 'n lekker gat daar waar die groter Karp in beweeg. As die dam baie leeg is hoef jy natuurlik nie so diep te cast nie.
 

Skuimkop

Sealiner
Dit klink of dit jou eerste keer gaan wees by Theewaters so in daai geval wees gewaarsku vir daai wind daar.  As hy daar opsteek breek dit tente, gazibo's en enige iets wat gewoonlik by ander plekke nie sal weg waai nie waai weg daar. Daar het al mense se tente daar weg gewaai deur die nag as hulle in hul karre gaan slaap want jy kan dit nie in die tent doen nie, dat daar nie 'n trace daarvan is die volgende dag nie.

Dis iets verskrikliks so wees net gewaarsku.
 

Ryan.E

New member
BAIE DANKIE SKUIMKOP.

EK SAL DIE INLIGTING WAT JY GEE AAN NEEM EN NATUURLIK GEBRUIK MAAK DAARVAN.
NET EEN VRAAG. WAAR KRY EK AL DIE SOORTE BAIT EN DOOP SOUSE.

EK MOET NATUURLIK ALS KAN REG KRY VOOR EK DIE TRIPIE AANVAT.
EK HET KLAAR TWEE NUWE ROVEX COFFIE GRINDERS GAAN KOOP. 

EK HET  N WIND PROTECTOR AL GEMAAK VIR STERK WINDE. MENSE SE DIE WIND WAAI DAT DIT WIT SIT DAAR.SO EK IS DARM PREPARED VIR DIT.

DANKIE VIR AL DIE HULP.
 

Skuimkop

Sealiner
In watse omgewing bly jy?

Om Onestone se uie dip te maak sny jy so twee uie in kwarte en gooi in 'n bakkie. Gooi suiker oor die uie en sit die deksel op. Gooi maar lekker suiker. Laat dit net so staan en jy kan dit so elke nou en dan net gaan skud. Laat dit so twee dae staan en dan kan jy die sap wat die suiker uit die uie uitgetrek het in 'n dip botteljie gooi en gebruik as 'n dip.
 

Ryan.E

New member
ek is die durbanville omgewing maar ek werk in brackenfell.as ek dalk n plek naby kan kry om al die doop souse en baits te kry sal dit great wees.

 so ek is heen en weer. ek sal die suiker en eie ding probeer. klink of dit nogals kan werk.
 

andriesyssel

Senior Member
My grootste karp wat ek daar gevang het was 4 kg . Ek het nog nooit grooter gesien nie , net op fotos. bolies het nog nooit vir my daar gewerk nie , ek was daar gewees vir n week en nie een run gekry nie , ek dink jy sal n boot moet gebruik om die gate te kry , die groot vis word in die winter gevang . Daar is monsters in daai dam .
 

Skuimkop

Sealiner
Alpha Pro fishing in Brackenfell. 082 803 8711 / 021 981 1840 / alhaprofishing@telkomsa.net Unit 4 Higro Park. Fourie Street.

Of Somerset Sports in Cape Gate shopping centre 021 982 1877 of Russels Angling in Parow 021 939 6838 maar jy sal reg kom by Alpha Pro.
 

Ryan.E

New member
Dankie skuimkop vir al daai inligting. ek sal definitief gebruik maak daarvan.
ek gaan sommer more n draai by alpha pro fishing n draai gaan maak. en kyk wat hulle als het.

ek was al by somer set sport in cape gate. maar ek het mos nou nie geweet wat om presies te vra nie. waardeur al die hulp.

groete
 
Top