Cape infanta

bait boy

New member
Going to cape infanta this weekend ,fishing trip, is there any shops we can get some meat, normal stuff and booze, please let me know.
 

Dinglehopper

New member
bait boy wrote:
Going to cape infanta this weekend ,fishing trip, is there any shops we can get some meat, normal stuff and booze, please let me know.
Daar is net 1winkel so 5km voor Infanta.Hy maak net tussen 5h en 6h middae oop. Verkoop geen drank nie,maar die normale goed wat jy nodig het soos melk,brood siggerette,koeldrank ens. Beste is maar vat jou eie vleis, drank,aas ens. saam.As jy nie genoeg koelbokse het om goed koud te hou nie koop jou ys op Swellendam,dit behoort darem nie te smelt tot by Infanta nie. Waar gaan julle bly,huur julle n plek daar.
 

bait boy

New member
Baie dankie vir jou tips, ons het n huis rehuur vir die naweek, sal maar ons goed in die kaap koop, thanks weer eens
 
Top