CANOE

wykie

Senior Member
Hi manne wie van julle het een wat net staan en stof opgaar en van hom onslae wil raak(verkoop) of weet van een wat iemand wil verkoop? groot asb^^..

enige iemand wat n life jacket dalk wil verkoop?
ek het n canoe gekry so al wat ek nog kort is n life jackey
thanx
 

wykie

Senior Member
aangesien niemand my kan help met n life jacket nie moet ek seker maar seker maak dat my funeral plan op datum is v.i.g ek nie kan swem nie :lol:1
 
Top