ek wil net uitvind of die vis wel beter sal byt voor die winter . Ek het net gesit en dink as die vis so min aktief is en so min eet in die winter sal hulle net voor die winter soos visse aan gaan wat nog nooit kos gekry het nie want hulle moet nou kos dan bymekaar maak of sal mens so se voor die winter om deur die winter te kan oorleef . sal daar meer wel vis opgelewer word net voor die winter en sal daar grooter sakke opgelewer word aangesien hulle prep vir die winter . Wat dink julle .