BUS Wilderperd

tuna

Sealiner
We were fishing at Heroldbay for Gallies when i manage to catch this PB
Measured 40cm and weighing 1.9kg
It was cought on 30lb braid with size 1'O adrenalin circle using redbait
We manage quite a few Gallies in the last 2 weeks or so as well, most going back but we keeping the od one to braai
 

Attachments

  • GOPR0842.jpg
    GOPR0842.jpg
    82.4 KB · Views: 676

DJP

Sealiner
Lekker, daai spot is bekend vir sy groot Wildeperde. Watse ander spesies het julle al daar gekry?
 

JVW

Senior Member
Mooi vis Tuna-geluk.Ek moet noem,daai vingers van jou lyk bekend-soos iemand in MB s'n
 

Pinch

New member
Soos die een op Rheebok, wie nie die grootste geskrik het nie, ek of Die perd nie. 43cm 2,3kg

Moes my braid vas hou met wys vinger want dit het op spoel gedraai. Ek het daatna als op strand afgerol en weer op gedraai met lap en hoe spanning. Baie lekker fight gewees.
 

Attachments

  • Wildeperd 43cm 2,37kg.jpg
    Wildeperd 43cm 2,37kg.jpg
    103.1 KB · Views: 266
Top