Build my own boat

Toppie

New member
Hi guys, I am going to try my hand at building my own boat/s. Plans will be purchased from the states. I will start off with a small row boat that can use a 5hp outboard as well. Can you help me with the legal stuff. e.g boyancy, skipper licence, registration??? etc..etc. I'm new to boating.

regards

Toppie

 
 

Fanie

Sealiner
Hallo Toppie,

Die eerste ding is jy moet 'n sielkundige gaan sien voor jy met die boot bouery begin. Dis MO3R baie werk - dit wat jy verwag maal met 3. Dit neem maande om 'n boot te bou.

As jy meer wil weet dan kan jy ook bietjie vra op die boatdesign.net forum, maar ek dink jy gaan dieselfde advies kry. MEESTE mense begin so 'n projek, en gee later op omdat dit nooit klaar kom nie.

Wat wil jy met die boot maak ? As dit is vir visvang dan sal ek voorstel jy soek vir iets twedehands, en dan 'n baie lekker laternatief is as jy 'n hobie cat se rompe en raam kan kry en sit 'n klein buiteboord enjin daarop. In my opinie 'n oulike klein ligte kombinasie.
 
Top