BuffelsPoort Sessie

bapsfontein

Senior Member
Hi Almal

Ek beplan n sessie buffelspoort toe, kan iemand vir my meer info se al wat ek weet is dat daar baie snags is en jy fish omtrent op 600m...Enige hulp sal waardeer word ek glo ek het al die nodig toerusting om te gaan hengel ek het n dingy en genoeg braid....so wat het n mens nog nog dig aas gewys..
Jess
 

B5S

New member
daar is nie orals snags nie en j fish nie orals so ver nie. Ek het al n 39 en 37 gekry so 200m meter uit. As j inry in die day visitors area naby waar die ramp altyd was. Kan nie rerg daar in die somer fish nie maar in die winter is daar nie baie mense of bote nie so toe het ek. by die kabel is meer die hengel area links of regs van hom. Regs van die kabel tot teen hennie se plaas. Voel of sien op fish finder vir clear spots en ekt meeste van my vis gekry mousetrap. Tigers met hand vol tigers oor dit. Wat vir my gewerk het was hand vol mixed sizes van mini tot jumbo. En moeni bang wees om lyne in te los nie. My 39 ek sondag aand so 10u die stokke ingevat dinsdag oggend half 8 39lb15oz geland. Maak dan net seker jo swims is reg en jo bait is nie in snotterbelle en goed nie
 
Top