bronze whaler sharks

dorsalfin

Sealiner
Is dit n Saltist handel wat ek op daai SL50 sien?

Great vangste. As ek eendag in Namibie kom sal ek jou verseker boek om my n plek of twee te gaan wys.:fbash
 

lurock

Senior Member
Hi. Jip saltist handel. Werk soos 'n droom. Enige tyd ek is desember in suid afrika vir junior internationals. Gaan awesome wees. Hoop ek vang 'n raggie
 

lurock

Senior Member
Hi oon simen. Ek gaan vandag weer langstrand toe. Blykbaar is die bronzies duk op myl 17. Volgens grumpy
 

Simen

Sealiner
Lurock, kon nie vir Grumps in die hande kry nie, gooi toe op langstrand. Het vir Jaco raakgeloop. Weet nie waar was julle nie. Ons was so 200m noord van die klim muur.

 
 

Attachments

  • Female 190cm 002 (Small).jpg
    Female 190cm 002 (Small).jpg
    24.9 KB · Views: 301

lurock

Senior Member
Mooi haai oom simen. Ons het ook darem 'n paar gevang. Selfs my pa het dit gedoen. Hier is hy met syne
 

Attachments

  • IMG-20130527-WA0001.jpg
    IMG-20130527-WA0001.jpg
    27.3 KB · Views: 188

lurock

Senior Member
En na 2 afbreuke het ek darem ook een uit. Foto was nie so mooi nie. Maar Sal nice lyk op 'n advertensie vir visvang:hyst:
 

Attachments

  • IMG-20130527-WA0000.jpg
    IMG-20130527-WA0000.jpg
    28.9 KB · Views: 188

mongie

Senior Member
Hier staan ek met my eerste groot bronzie van 91.3 kg by Gun Battery Strandfontein gevang
 

Attachments

  • 336189_223885014353872_1811893671_o.jpg
    336189_223885014353872_1811893671_o.jpg
    49.4 KB · Views: 126

Simen

Sealiner
lurock wrote:
En na 2 afbreuke het ek darem ook een uit. Foto was nie so mooi nie. Maar Sal nice lyk op 'n advertensie vir visvang:hyst:

Was gisteraand weer by langstrand.

Danie het een van 130kg + gekry, Sean van Commercial het een (ek skat 70kg) gekry en een het hom pakslae gegee.

Danie is ook vroeg die dag gespool gewees.
 
Top