Wat vir my werk by bronkies:
80m diep
size 2 ryochi
rietvlei strop met net die onderste hoek en 'n dart.
Kiana/Banjo
FX/Kiana
FX/ Tjop Tjop
FX/ Tutti Frutti
Kiana/Tjop TJop
Juana Floaties en plain wit floaties gedip in Tutti Frutti.
Wat is julle gunsteling diepte, stroppe en aas?
Ek gaan volgende week soontoe, ek gaan bietjie hemp kook en saam my voer bygooi om die resultate te verbeter.