Hozit! Hoe lyk brokens vandag? Enige vis uitgekom? Ek sien hoogwater is 15:30...wil kyk om so 1h vanmiddag lyn in die water te kry! laat weet maar as julle nuus het op daai area en surroundings! Groete