Breede Rivier

potevan

Senior Member
Ek is nou al 2 dae by Witsand op die Breede Rivier, en het nog NIKS gevang nie! Het al alle aas (behalwe "mud/sand prawns") probeer, en skaars 'n byt gehad. Self die kleintjies vreet nie eers die aas af nie. Enige raad oor wat ek kan probeer, of spesifieke plekke waar ek kan probeer hengel sal waardeer word. Ek vertrek weer Vrydag, 14 Mei.
 

potevan

Senior Member
Kon niks kry op die rivier na 3 dae se gesukkel. Ek dink die water was te koud. Toe gaan ek en vroulief uit diepsee toe...en sy vang twee yslike kabeljoue...ek niks! Ek dink ek gaan maar my vistokke verkoop en 'n haarsalon oopmaak...

 

13kg en 8kg
 

Attachments

  • Avril 13kg & 8kg Kob 12May2011.jpg
    Avril 13kg & 8kg Kob 12May2011.jpg
    59.9 KB · Views: 167

gabba69er

New member
Ek het die selfde gevoel so twee jaar terug op n boot af Durban, meisie vang alles en ek n plastiek sak en skilpad...
 
Top