breede rivier bass & babersssssss

padda man

New member
was saterdag in robertsen om bietjie is te vang !!!!!

die babers is besig om die plek oor te vat is baie jammer want oor n paar jaar gaan niks oor bly behalwe die  babers!!!!!!!

dis jammer   wat kan ons doen daar oor  RAAD!!!!!!!vvidevbvvidevbvvidevbvvidevbvvidevbvvidevbvvidevbvvidevbvvidevbvvidevb :cens
 

cptfly

Senior Member
Ons het ook saterdag gehengel tussen die slanghoek en goudini brug en ons het hope karp gesien en ook 'n barber.
 

Frogstar

New member
Hey Guys

Been wanting to do a breede drift on the Float tube. Can you give advice on which bridge to start and end at or is slanghoek and goudini the two bridges? If so where are these on a map?

would be appreciated thanks
 
Top