ek gan die naweek af witsand toe,het gepraat met n pel wat da bly en dinge klink goed,daar is n paar groot cob ini rivier en ek sal hul kry.het groot geword op dai rivier.daars baie leervis in die rivier mar als gevang bo in die rivier by die withuis met livies.