breakfast in ierland

SPARRABOS

Sealiner
my broer is n burger van die koningin.....was bietjie na ierland vir sy vakansie.....sy vliegstok gaan altyd saam.....hy kannie meer so gereeld leries elwe kobs grunters en skippies vang soos toe hy nog oom zuma se burger was nie.....maar waar water is gooi flyfisherman n vlieg......
 

Attachments

  • IMG-20160815-WA0009.jpg
    IMG-20160815-WA0009.jpg
    57.5 KB · Views: 209
Top