Brandweer speletjie

Francois13

Senior Member
Seuntjie: Wil jy die branweer speletjie speel?

Meisie: Hoe speel n mens dit?

Seuntjie: My vingers is die brandweer en ek ry op jou been. Jy se rooi lig wanneer jy wil he ek moet stop"

Meisie: Okay, kom ons speel!

n paar sekondes later,

Meisie: Rooi lig!!

Seuntjie: Hahaha, n Brandweerwa stop nie by n rooi lig nie!
 
Top