Ek het julle manne gesien daarso, ek het nogal gedog julle neem ook deel aan die kompetisie. Ons het van Suiderstrand se kant af gestap brandfontein toe. Ek dink jy het amper by Steenbras gat gestaan laat middag toe ek daar verby gekom het.
As ek mag vra, waar het julle die vis gekry?