As ek braid gebruik het vir dropshot moet ek dit afspoel met skoon water of is dit nie nodig nie
S Schala New member Dec 20, 2010 #1 As ek braid gebruik het vir dropshot moet ek dit afspoel met skoon water of is dit nie nodig nie
W werries Senior Member Dec 20, 2010 #2 Schala, jy moet in elk geval altyd jou katrolle afspoel nadat jy dit in die sout gebruik het... ek laat die water altyd deur die braid op die spoel loop ,dit verhoed dat jy nie soutkristalle op jou braid kry nie.
Schala, jy moet in elk geval altyd jou katrolle afspoel nadat jy dit in die sout gebruik het... ek laat die water altyd deur die braid op die spoel loop ,dit verhoed dat jy nie soutkristalle op jou braid kry nie.
N neilg Sealiner Dec 20, 2010 #3 I dont really do it, except for a quick rinse But im sure clean water is better than salt water
S Schala New member Dec 21, 2010 #4 Dankie wat dink julle van rovex tergo 10lb braid sal dit kan werk vir dropshot