Ek het nog beter ogies (beide voor en agter) gekry die naweek.
Wag net vir die pryse en beskikbaarheid
Dalk te koud vir babers maar nie onmoontlik om baber te kry nie, hulle beweeg in die middag in vlak water in en bak 'n bietjie in die son.
Het al bietjie video gesien waar Rene Sada hulle met loodkop in Augustus in Vaalkop gevang het almal 12-17kg maar ek dink nie hulle sal aktief genoeg jag vir klop nie