bou van roepstok

Enigma

Moderator
Ek het nog beter ogies (beide voor en agter) gekry die naweek.

Wag net vir die pryse en beskikbaarheid

Dalk te koud vir babers maar nie onmoontlik om baber te kry nie, hulle beweeg in die middag in vlak water in en bak 'n bietjie in die son.

Het al bietjie video gesien waar Rene Sada hulle met loodkop in Augustus in Vaalkop gevang het almal 12-17kg maar ek dink nie hulle sal aktief genoeg jag vir klop nie
 

Pipeman

Senior Member
Definitief nie te koud nie, ek kry nog elke naweek wat ek gaan vang het 'n baber op my vliegstok! Soek hul in die vlakwater en vang tussen 11:00 en 15:00! As jy klop metode gebruik moet nie te aggresief klop nie. My 5c
 

Marthin

Sealiner
Het een van julle gisteraand na ESA Saltwater gekyk??? Hulle het op die ofshore section gewys, Poseidon maak n roepstok, maar hulle het dit eintlik gemaak vir Sabiki Jigs. Check dit bietjie uit...
 
ja het dit gesien di perd van esa het gese hule noem dit di interline baite rod so glo nie dis n baie sterk stok nie. Maar wat my af gesit het was di grote vani voorste oogie dit lyk of hule n "sqauch" baliekie op die tip gan vas plak het!
 

Pipeman

Senior Member
Marthin wrote:
Het een van julle gisteraand na ESA Saltwater gekyk??? Hulle het op die ofshore section gewys, Poseidon maak n roepstok, maar hulle het dit eintlik gemaak vir Sabiki Jigs. Check dit bietjie uit...
Hul is beskikbaar by Mias, Prys is omtrent R1300+-, maar ek weet nie lekker nie die stokke het n snaakse aksie!
 
Top