Bosparadys bass dam

basso

New member
Halo manne

Wie van julle het onlangs bass gaan vang by bosparadys?
Die bass dam is glad nie meer soos hy was so jaar of 2 terug nie. dis watergras orals waar jy kyk as ek reg onthou is daar net seker 3 sopts waar jy kan vang.Daar is verskriklik baie babers is en die bass byt glad nie deur die dag nie, maar in die aande is hulle rof en daar is nie meer daai baie klein bass in nie. Die grootste wat ons gevang het vir 2 dae was `n 2.4kg gewees en baie verloor in die gras.:fbash

Het lekker sport gehaat in die aande met die bass tho.
 
Top