HI Guys, Does anyone have the coordinates for bosckop at the vaal?
W Wernerh5 New member Aug 28, 2009 #1 HI Guys, Does anyone have the coordinates for bosckop at the vaal?
S Sukkel maar Senior Member Aug 28, 2009 #2 Try hier kyk. Ek kry nou nie Boschkop se koordinate nie , maar vaaldam sin is daar. Dalk is daar iets anders nader wat ek dalk gemis het. Attachments Way_point_damme.xls 76 KB · Views: 24
Try hier kyk. Ek kry nou nie Boschkop se koordinate nie , maar vaaldam sin is daar. Dalk is daar iets anders nader wat ek dalk gemis het.
W Wernerh5 New member Aug 28, 2009 #3 Thanks, ek sukkel die hele oggend om dit the kry. ek het wel die kordinate gekry dit lyk reg. as jy dit dalk benodig Latitude. -26.85 Longitude. 28.2833333
Thanks, ek sukkel die hele oggend om dit the kry. ek het wel die kordinate gekry dit lyk reg. as jy dit dalk benodig Latitude. -26.85 Longitude. 28.2833333