jip ,vir twee ouens is daai boot n Fees ,ons het al die deurnag komp op Loskop op hom gedoen ,hy hengel ook lekker ,en is lig om te sleep en af te laai ,maar daars nie sooo baie spasie om portapottys en daai goed saam te karwei nie
as die ouens net sie ding sien sal hulle verstaan wat ek bedoel