boog jagters ????

connas

New member
goeie more se mense

ek het n maand gelede vir my n mission crase gekoop ek skiet tans op 65lbs

op 30 /40m 

 is daar enige iemand wat vir my kan raad lewer as ek wil gaan jag 

verkieslik vlakvarke en blesbokke

kan julle mense vir my kontak nommers of lodge email adresse gee wat in die noord wes distrik is en naby schweizer

baie dankie
 

theedgevis

New member
Gaan sluit gerus aan by http://www.bowhuntingforum.co.za ouens daar sal jou met graagte help ek is ongelukig bietjie ver van jou wereld.
 
Top