bonus day

Skurf

Senior Member
Jis manne, kan darem n paar punte agter my naam sit(hoeveel punte strepie?)

Silver Kob: 36cm

Silver Kob: 42cm

Silver Kob: 49cm
 

Strepie

Sealiner
6 puntjies vir jou en respek vir die eerlikheid oor die 49cm.....jy kon hom "getrap" het tot hy "size" was lol. well done mater!
 
Top