Bonus number: 2910
Valid from 28/10/2011 19:00 till 29/10/2011 19:00
Jazz
Lushwill aka Mr Dec
Jojo aka Lennie
Wjmonty (@struis lucky bastard)
All count towards monthly comp.
Dalk sien ek julle daar......Elke slag as ek bonus day vat vang ek nie vis nie, so ek is n bietjie skrikkerig.....maar hierdie naweek is ons in langebaan, so ek en Carol sal maar moet...:spite:spite:spite


jdereuck wrote:Dalk sien ek julle daar......Elke slag as ek bonus day vat vang ek nie vis nie, so ek is n bietjie skrikkerig.....maar hierdie naweek is ons in langebaan, so ek en Carol sal maar moet...:spite:spite:spite![]()
sy kleinste sluk hoekie is 'n 8/0.......Ja daai sluk hoekies werk nie altyd so lekker nie.