1009 09/09/2011 7pm tot 10/09/2011 7pm dafishking - tel nie vir maand comp nie
S Strepie Sealiner Sep 9, 2011 #1 1009 09/09/2011 7pm tot 10/09/2011 7pm dafishking - tel nie vir maand comp nie
R RINEX Sealiner Sep 9, 2011 #4 jdereuck wrote: more is dit ek en Carol, as sy weer wen dan loop sy huis toe.....:headb Click to expand... aag shame...sê sy moet lekker tekkies insit lol !!
jdereuck wrote: more is dit ek en Carol, as sy weer wen dan loop sy huis toe.....:headb Click to expand... aag shame...sê sy moet lekker tekkies insit lol !!
D Dafishking Senior Member Sep 10, 2011 #5 Lyk my dis al vir my vir vandag hopenlik sal die comp beter gaan. Attachments Bonus dag.jpg 48.2 KB · Views: 58
J JD Sealiner Sep 10, 2011 #7 Carol at her best... She tried hard today but 2-0 to me. Attachments cp carol.jpg 29.5 KB · Views: 55
D Dafishking Senior Member Sep 13, 2011 #9 En ek wou cape point toe gaan saterdag maar was nie lus om alleen die baboons aan te vat nie.