Bonus Day

Number: 1452

Start : 19h00 on 2011/0108

End : 19h00 on 2011/01/09

Anglers : Meesterbeer & Mangi

 

Points to count only towards year total
 
Mangi wrote:
Nie die beste aand nie.

Mangi:
Elf - 32cm - vrygelaat
Elf - 36cm - vrygelaat

Mooi man...punte is punte!!!!!!

Welgedaan!

30+2+10= 42

30+6+10=46

Total = 88 points

ps: Mangi, ek sal die score board update as ek terug is by die werk
 
Mangi wrote:
Reg so pella. Hoe gaan dit met die nuwe kleinding in die huis??
Moet sê die eerste week was dit maar rof, maar nou dat ons 'n lekker roetiene uitgewerk het gaan dinge sommer lekker!!! Wanneer is dit jou beurt....lol?
 
Top