bonus day 2601

wjmonty

Member
Ek het geblank - soos gewoonlik op 'n Bonus Dag. Hierdie is twee Kabeljoue van 10 en 4kg wat deur 'n vriend gevang is - reg langs my op dieselfde klip. Hy het met skoon chokka gevang en ek het met livies probeer :swear
 

Attachments

  • 027.JPG
    027.JPG
    57.9 KB · Views: 28
Top