Fabba dit is dan "onse vis" lol.I'm out for this one.Got my Club record.I'm happy.Hoop net nie daai ander Visvrate breek hom vandag nie.Vettie is out for record blood lol.
Dis onse vis,julle vis is Galjoen.Ek spot maar net boys.Enjoy die outing en ek hoop jille maak 'n killing.Baie lekker om saam jille manne te hengel..Die Daltons, kan !