Boetman

bekkerian

Senior Member
Jongman kuier by die girl op die plaas. Die aand aan tafel se haar pa: “Boetman, die ligte word 10uur afgesit in die huis nè!” Die jongman antwoord: “Dis reg so oom, ek het in elk geval nie gekom om te lees nie...”
 
Top