Boet - You Need A Bantam ...

Bliksem

Senior Member
Fanie wrote:
Wife parking bakkie...
Fanie, hierdie het net so om die draai van jou af gebeur... Koggelaarstraat 47. Die laaitie wou die wit Jetta uittrek en ry toe die middelste pilaar uit...
 

Attachments

  • Scene01.jpg
    Scene01.jpg
    39.6 KB · Views: 195

Fanie

Sealiner
As brandstof se pryse so bly opgaan gaan ons in die toekoms weer moet terug gaan na wind aangedrewe vervoer.

Ongelooflik hoe niks meer uniek is nie - alles kom uit die ou  dae uit.  Wys jou net, ouer is nie dommer nie
 

Attachments

  • sailtr1a.jpg
    sailtr1a.jpg
    52.1 KB · Views: 180

Fanie

Sealiner
i hate to see if the wind changes direction and picks up speed.

Actually it works pretty well.  Same as boats you can 'sail' any direction except directly into the wind.
 

Attachments

  • landyacht2.jpg
    landyacht2.jpg
    39.5 KB · Views: 180

Fanie

Sealiner
Thew advantage a land boat LOL has there is no leeward drift like with a boat.

Next taxi generation ?
 

Attachments

  • irr121_135a.jpg
    irr121_135a.jpg
    33.7 KB · Views: 178
Top