Klop aan plaashuis se deur:
"More boetie is jou Pa hier'?
"nee oom. Hy en my Ma is dorp toe"
"Is jou ouboet Gert dalk hier"?
"Nee oom, hy is op varsity koshuis en kom eers volgende week huis toe.Kan ek oom dalk help"?
"Man nee.Om die waarheid te se,ek wou met jou Pa praat,wel,eintlik is dit omdat hy my dogter Johanna swanger gemaak het"
"Gits oom,ek weet nie so mooi wat om vir oom te se nie.Ek weet my Pa vra R1000-00 vir die bul en R500-00 vir die stoet ram,maar ek weet regtig nie hoeveel hy vir Gert gaan vra nie...........