Bluegill Sunfish

MkhondoR

New member
Hi there

I would like to know if anyone here knows where I can catch Bluegill in either Mpumalanga or KZN

Had it from a "reliable" source that they were to be found in Dumbe Dam near Paulpietersburg, unfortuanaty after searching all over the damn, in all the usual spots that them gills love to hang out in, only finding many little vleikurpers with their neat little gill spots, it seems my source might have made a misidentification, we even returned after a few days to see if the gills hadnt maybe gone in deep retreat due to fluctuations in the weather as they often do

Please some help here would go a long way
 

Unlimited

Sealiner
at shongweni dam between pietermaritzburg and pinetown... hungry buggers those guys, can just retrieve your eartworm near a dead tree and theyll grab it...
 

DWB

Sealiner
Oliver, jy vat my nou laag jong, ek weet hoe lyk 'n bluegill, maar jy wil my mos nie vat dat ek vir jou wys waar hulle swem nie....

Bluegill soos naby Piet Retief gevang.....

 
 

Attachments

  • Bluegill.jpg
    Bluegill.jpg
    50.3 KB · Views: 67

MkhondoR

New member
Thanks Guys for the advice

Ryan he also knew about this dam . . . . ;)

So ja swaer skuus, moet dit nie so persoonlik vat nie ou maat, maar na drie dae en oorals gesoek tussen die drie van ons was daar niks nie. En ons was ook nie die enigste hengelaars daar gewees nie, almal se emmers en plastiek sakke het net vleikurpers en ghielemientjies ingehad en dis die ounens wat elke dag daar is om iets vir die pot te vang, en toe ons hulle die fotostaat van n "sunny" wys om te hoor of hulle ooit so iets gevang het het hulle nie regtig positief geantwoord nie, n vriend van my wat al n wyle in NPP woon en gereeld daar gaan vang se ook hy het nog nooit een gevang of van een gehoor in daai dam nie.

Maar ek is mal genoeg oor lyn nat maak om jou toe te laat om my maar te gaan wys waar en hoe waneer jy weer n kans het. En as ons kry dan sal ek myself sowaar terreggewys beskou, tot dan toe moet ons maar reelings tref om daai ander dam te gaan hengel net hier om die draai, waar julle daai vette gevang het.

Droomvanger kan jy my dalk in iemand se rigting stuur in die Badplaas omgewing

Thanks for the advice guys
 
Top