Wie van julle manne het al met die stokke gehengel, vir my is die stokke net te stuif dit gooi n koek hou maar as dit kom by die vis speel verloor ek baie vis.