Eendag lank gelede in 'n bos het daar 'n weeshasie en 'n weesslang gebly. Toevallig is albei blind van geboorte af.
Die hasie hop eendag deur die bos en trip toe Bo-oor die slang. "O bliksem, ek is jammer!", sê die hasie, "Ek is blind van geboorte af, so ek maak nie uit waar ek gaan nie. In fact, ek weet nie eers waar
de fok ek is nie, want ek is 'n weeskind". Die hasie hop weer regop.
Slang: "Dis oraait ou, actually is my storie min of meer dieselfde. Ek is ook heavy blind van geboorte af en het nooit my ma geken nie. Ek tune jou wat, hoekom gly ek nie oor jou nie en dan probeer ek uit figure wat presies jy is"
"Dit sal kwaai wees!", antwoord Hasie terug. Die slang gly en rol toe oor die Hasie en sê toe later: "Jy is bedek met sagte fur, jou neus
twitch moerse en jy het 'n sagte stert en lang ore. Ek sou sê dat jy 'n hasie is."
"O dankie!" roep die klein kak ekstaties uit, "Kom ek try om te kyk wat jy is."
Hasie voel so al oor Slang se lyf: "Jy is skubberig en glad met 'n gesplete tong. Jy het ook nie 'n ruggraat nie en niks ballas. Jy is verseker 'n Blou Bul."

::craz