Die Blou Bul wen nie in die final nie
Die Blou Bul kry ook nie 'n los bal nie
Die Blou Bul weet nie veel van rugby nie
Nou vra jy my vir wie ek skree
Ek skreeu nie Bulle nie, ek bly maar stil
Ek skreeu nie Sharks nie (hoewel ek wil)

Laat staan die Sharks met die beker en die hele bleddie spul
Wat van Morne Steyn, hy skop hom mis
Wat van Victor Matfield, hy't hom misgis
En Brian Habanna, hy sien sy jis
Nou vra jy my vir wie ek skreeu
Ek skreeu nie Bulle nie, ek bly maar stil
Ek streeu nie Sharks nie (hoewel ek wil)
Ek skreeu nie bulle nie, ek bly maar stil
Laat staan die Sharks met die beker en die hele bleddie spul
Die Blou Bul kom nie oor die doelyn nie
Die Blou Bul wen nie sy eie lynstaan nie
Die Blou Bul kanook nie 'n bal vang nie
Nou vra jy my vir wie ek skreeu
Ek skreeu nie Bulle nie, ek bly maar stil
Ek skreeu nie Sharks nie, (hoewel ek wil)
Ek skreeu nie Bulle nie, ek bly maar stil
Laat staan die Sharks met die beker en die hele bleddie spul
Wat van Fourie du Preez, hy kannet huil
en Derick Kuün, hy speel te vuil
en die verdediging is gans te yl