'n Blond en 'n rooikop sit en tee drink by Mugg & Bean en die rooikop sien toevallig hoe haar boyfriend by die blommewinkel inloop.
Rooikop: "Ag tog, my boyfriend koop alweer vir my blomme!"
Blond: "Hou jy nie daarvan om blomme te kry nie?"
Rooikop: "Ek like blomme, maar daar is altyd expectations na die tyd. Ek is nie lus om die volgende week op my rug te spandeer nie"
Blond: "Shame liefie, het jy nie 'n blompot nie?"